HURRY! ONLY LEFT IN STOCK.

Leer my lees: Tippie Vlak2 Boekpak 10

R 299.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex
Order in the next [totalHours] hours %M minutes to get it between and

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

Condition Excellent

DIE BOEKSTEL. Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Titels in die Vlak 2-boekstel:

1. Tippie en die boom
2. Tippie en die haas
3. Tippie en die duur mat
4. Tippie en die leer
5. Tippie en die uil
6. Tippie se neus jeuk
7. Tippie en die mier
8. Tippie se kous
9. Tippie soek 'n boek
10. Tippie en die braai