HURRY! ONLY LEFT IN STOCK.

N Lewe Sonder Beperkings: Inspirasie Vir 'N Ongelooflike Lewe (Nick Vujicic)

R 69.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex
Order in the next [totalHours] hours %M minutes to get it between and

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

N Lewe Sonder Beperkings: Inspirasie Vir 'N Ongelooflike Lewe

About This Book

Condition & Size

n Lewe sonder beperkings: Inspirasie vir 'n ongelooflike lewe

Nick Vujicic

Large Paperback

 
Nick Vujicic, wat sonder arms óf bene gebore is, vertel in sy boek ’N LEWE SONDER BEPERKINGS hoe hy sy fisiese gestremdheid moes oorkom en van die emosionele eise wat dit as kind, tiener en jong volwassene aan hom gestel het.
Vir lank het hy geglo dat hy geen doel in die lewe het behalwe pyn en vernedering nie, maar nou vertel hy hoe sy geloof in God, wat sy enigste bron van krag was, en sy lewensdoel, om mense te inspireer, hom die selfvertroue gegee het om ’n lewe sonder enige beperkings te geniet.
Nick se praktiese raad om ’n ryk, vervullende lewe te hê, sluit in: vertrou ander mense, ontwikkel ondersteunende verhoudings, kry jou krag uit die pad waarop jy loop.
Hy glo sy lewe het geen beperkings nie, en wil hê ander moet dieselfde voel oor hul lewe. ’N LEWE SONDER BEPERKINGS is ’n inspirerende boek en vertel ’n verhaal van eindelose hoop.

About Readmatter Online Used Bookshop

Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donuses supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.