HURRY! ONLY LEFT IN STOCK.

Jy Is Bekoorlik: Die Ware Hart Van Vrouwees John Eldredge

R 69.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex
Order in the next [totalHours] hours %M minutes to get it between and

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

Jy Is Bekoorlik: Die Ware Hart Van Vrouwees

About This Book

Condition & Size

Jy is Bekoorlik: Die Ware Hart van Vrouwees

JOHN ELDREDGE

Large Paperback

Slight stain on the front cover
Wat Die ongetemde hart vir mans gedoen het,
sal Jy is bekoorlik! vir vroue doen ...

Die meeste dogtertjies droom daarvan om deel te wees van ’n groot avontuur, om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings; word hulle verwond en misverstaan; word vrouwees wat ’n vreugde en ’n gawe moes wees, ’n ondraaglike las wat hulle alleen, onseker en moeg laat.
Jy is bekoorlik! wys hoe ’n vrou se hart herstel kan word om die vryheid, krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Dit bring vroue terug na die drie kernbegeertes van hul hart:

• om deel te wees van ’n avontuur,
• om mooi te wees, en
• om bemin te word.

Dit wys hoekom God die enigste Een is wat daardie begeertes volmaak kan bevredig.
Jy is bekoorlik! is nie nóg ’n stel reëls om te volg as jy ’n ‘goeie Christenvrou’ wil wees nie. Dit begin by wat wat jy geskep is om te wees, en nooi jou uit om jou vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry. Om die onvervangbare rol waarvoor jy bestem is uit te leef en jou unieke skoonheid aan die wêreld te bied.

John Eldredge is die direkteur van Ransomed Heart™ be­dieninge, ’n gemeenskap wat hulle daaraan toewy om mense te help om die hart van God te ontdek. John is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Ontwaak uit die dood, Die ongetemde hart, Naby God en Liefde en stryd (met sy vrou, Stasi).
Stasi Eldredge is die medeleier van die vrouebediening van Ransomed Heart en het ’n passie dat vroue hul identiteit as Christus se geliefdes sal ontdek.

About Readmatter Online Used Bookshop

Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to cherished causes—supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.