HURRY! ONLY LEFT IN STOCK.

Die Swart Sluier Joan Hambidge

R 65.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex
Order in the next [totalHours] hours %M minutes to get it between and

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

Die Swart Sluier

About This Book

Condition & Size

Die Swart Sluier

Joan Hambidge

Medium Paperback

Some wear ...folding to the first couple of pages
n Vervolg op Swart koring, Hambidge se eerste alternatiewe hygroman. Hier’s weer eens ’n prettige draakstekery en ’n sniksnaakse kyk na ’n skewe wêreld. Sonja Verbeek, die hoofkarakter, is so ’n titsel van alles - vermaarde Latinis, skrywer, onoortroffe

Review:

Opskrif: Nog 'n parodie uit die pen van die geslepe Hambidge

DIE "swart luier" is 'n vervolg op Swart koring, Hambidge se ``alternatiewe hygroman'' wat in 1996 verskyn het. Haar jongste alternatiewe omnibus is weer 'n parodie, maar nou van meer gekanoniseerde genres. In die vier dele waaruit die werk bestaan, Welkom in Welkom, Spookasem, Omdraai op Kromdraai en Vermetelheid sonder grense word die bekende Welkomse Leeskringseminaar (ook al saliger) eers op die korrel geneem en vervolgens word drie bekende genres, die spookverhaal, die plaasroman en die speurverhaal, geparodieer.

Sonja Verbeek is weer die hoofkarakter wat verstrik raak in verskeie intriges en haar amperse maagdelikheid moeilik behou te midde van baldadige mans soos Mark Condor, die Jakkalsjagter, Drumpel van Drimmelen, Bart Nel en die stoere oom Sybrand uit Laat vrugte. Gelukkig is daar 'n Tania Verwaveren as die reddende faktor wat (anders as Hettie Smit se ongelukkige hoofkarakter) altyd betyds kom en wie se batterye by wyse van spreke nooit pap word nie.

About Readmatter Online Used Bookshop

Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to cherished causes—supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.