Waar skepe rus ( Emsie Nuade ��� Nuade, Emsie
Condition: Good
Size: S-M Paperback
Genre: General
Target Audience: General Readers
Description
s-m paperback, moderate wear
Skeepsrampe is sedert die vroegste jare van ons geskiedenis groot nuus en dit is merkwaardig hoe gou nuus oor ���������n stranding of seeongeluk versprei.
Skeepswrakke het op hul beur ook bygedra tot die ontwikkeling van die verafgele������ kusgebiede. Skeepsvendusies is goed bygewoon en so is meubels bekom.