
Soeter As Nougat (Lizelle Von Wielligh)
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Soeter as Nougat - Lizelle von Wielligh
- Author: Lizelle von Wielligh
About Book
- Genre: romance
- Target Audience: adults
Condition & Size
- Size: Small Paperback
Summary
Fouch�� steur hom nie aan sy pa se deurmekaar praatjies in die hospitaal nie. Tot die aand toe sy pa sterf en hy �� skokkende ontdekking agter in sy pa se Bybel maak. Watter tipe verhouding het sy pa met bloedjong Elmarie Coetzee gehad?��Elmarie is nederig, lief vir die Here, het ���n oop hand vir die armes en ho�� morele waardes. Onbewustelik krap sy Fouch�� se planne om haar te ontmasker deurmekaar.��
Hoe beter hy haar leer ken, hoe moeiliker vind hy dit om te glo sy is skuldig. Boonop begin hy sy hart op haar verloor. D��t terwyl hy baie goed weet liefde is niks anders as �� seepbel wat wag om te bars nie.��
Wanneer die waarheid eindelik uitkom, is die skade onherroeplik. Sal Elmarie hom kan vergewe en glo dat hy werklik lief is vir haar?