Skilpoppe, Barrie Hough
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Skilpoppe, Barrie Hough
About This Book
N 'n lang stilte 'n sensitiewe storie deur di bekroonde en gewilde jeugverhaalskrywer oor die temas van dwelmmisbruik en homoseksualiteit. 'n Storie wat drama, teater en veral Shakespeare lewendig sal maak vir jeuglesers.
Wat is nou eintlik so duisendjarig aan die hede wat die meeste jongmense vandag beleef?
In ieder geval, hier is sy: Anna Meyer, in standerd agt, en sy moet Juliet speel in haar skool se opvoering van Shakespeare se Romeo en Juliet. Dwarsdeur die manuskrip is die verhaal van Romeo en Juliet 'n basis, en dien as parallelspel vir die dood van Sebast, Anna se ouer broer. Anna en haar suster Elise sukkel steeds om die dood van hul broer te verwerk. Die leser verneem later Sebast het selfmoord gepleeg, waarskynlik as gevolg van sy pa se brute hantering van Sebast en Ching-kung, sy gay vriend, se verhouding.
Hul ouers gaan hou vakansie in verre Rusland, ook as deel van die herstelproses, en kort na hul weggaan begin dinge in die goed geordende voorstedelike huishouding verkeerd loop - sommer op 'n galop. Dit loop lelik verkeerd; 'n mens hou jou asem vir die susters op.
Maar op 'n baie delikate manier, en veral deur die tussenkoms van die fantasie-element van Juliet Capulet, die fantasiekind van William Shakespeare, kom die sake stadig weer reg.
In die middel van die verhaal staan 'n werklik beminlike heldin, 'n bloedwarm standerd agt-kind met 'n aptyt vir die lewe en 'n absolute hartstog vir die verwesenliking van die uitnemendheid in haarself. En sy kry dit reg ook, in 'n goed genuanseerde en dig vervlegte verhaal wat sonder twyfel hope te s sal h vir 'n klomp jongmense in klompe voorstedelike huise in ons land.
Please note: This title is currently held at one of our extended network depots and may require up to 2 working days to dispatch. This depot does not list the size and condition of the books so we encourage you to review the provided image for insights into the book's condition and dimensions. Should you have any queries or need further details, don't hesitate to reach out to us.
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to cherished causes—supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.