HURRY! ONLY LEFT IN STOCK.

Sit

R 69.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex
Order in the next [totalHours] hours %M minutes to get it between and

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

Sit ‘N Deksel Op Jou Sorge, En Lag!

About This Book

Condition & Size

Sit ‘N Deksel Op Jou Sorge, En Lag!

Barbara Johnson

Medium Paperback

Inscription on the front page
Met Barbara Johnson het sorge nie ‘n kans nie! Met ‘n instelling van liefde en ‘n hart wat oorloop van vreugde, leer Barbara JOhnson jou hoe om nie net die lewe te deurstaan nie, maar dit boonop te geniet!

Sit ‘n deksel op jou sorge, en lag! is gevul met bittersoet stories oor Barbara Johnson se reis deur die mynvelde van die lewe en haar verstandige en bemoedigende antwoorde op breiwe van bedroefde ouers. As ‘n bonus eindig elke hoofstuk met ‘n skreeusnaakse versameling ‘tranediefies’. Sy wys die weg vir ander aan deur van haar eie swaarkry te vertel met vrae soos:

  • Wat doen ek wanneer my kinders my hart breek?

  • Hoe kan ek my van ‘n geliefde losmaak?

  • Hoe kan ek vergewe en vergeet?

  • Wat is naas liefde die belangriskste ding wat ouers vir hul kinders kan gee?

  • Sal ek ooit weer kan lag? Hoe lank gaan ek nog treur?


Duisende mense beskou Barbara Johnson en haar opbeurende humoristiese wyshede as ‘n geskenk van liefde en ‘n lag uit die hemel.

About Readmatter Online Used Bookshop

Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donuses supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.