Ons Wag Op Die Kaptein (Joubert, Elsa)
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Ons wag op die kaptein
About This Book
Condition & Size
📖 Condition: Score 6.5/10 Good-Very Good
Observations: None
📏 Size: Format B (Medium Format 129x178mm/135x216mm) Paperback
Summary
” Elsa Joubert se eerste novelle Ons wag op die kaptein verskyn nadat sy op 15 Maart 1961 ’n berig in Die Transvaler lees van twaalf mense wat in Angola op ’n plaas deur ’n terroristebende aangehou word. Hierdie mense se verhoor word drie keer uitgestel terwyl die bende wag op die kaptein wat oor die rivier sou kom, en dan word hulle vermoor. Die uitgerekte wag op die koms van die kaptein impliseer ’n apokaliptiese element.
Die roman vertel die verhaal hoofsaaklik uit die oogpunt van ’n vrou (Ana-Paula) wat haar ’n klompie jare tevore as bruid in ’n liefdelose huwelik by ’n man (Carlos Figueira) in Angola aangesluit het. Nadat sy vanuit Lissabon by Carlos aangesluit het, vind sy uit dat hy twee basterkinders het uit ’n verhouding met die swart vrou Nga, terwyl sy geen kind van haar eie kan hê nie. Hoewel sy ’n ander liefdesverhouding aanknoop, voel sy nie dat sy daar hoort nie en slyt haar dae in bitterheid en wanhoop.
Hierdie roman word deur Klaas Steytler in Engels vertaal onder die titel To die at sunset en dit word ook tot ’n toneelstuk verwerk. Ons wag op die kaptein word in 1964 met die Eugène Marais-prys bekroon. Hennie Aucamp neem ’n fragment uit hierdie boek op in die versamelbundel Wys my waar is Timboektoe. ” – WIKI
About ReadMatter: Your Online Bookshop for Secondhand Books
At ReadMatter, we’re all about bringing books to life and connecting stories with readers across South Africa. We stock over 10,000 books and 4,000 authors at any time, with a massive reservoir of 100,000 additional titles available on request. Whether you're searching for a beloved classic or a hidden gem, we’re here to help you find your next great read.
Since we started in 2019, we’ve delivered over 15,000 books to readers all across the country. Every week, we add more than 250 new books to our website, ensuring there’s always something new to discover. With a monthly sell-through rate of 30%, 1 in 3 books you see today will find a new home within a month—so don’t wait too long to grab your favourites!
The stat we’re most proud of? Our perfect 5-star Google rating and 100% positive customer satisfaction on Bobshop. These reflect our commitment to delivering not just books, but also happiness and joy to every reader.
We’re big enough to deliver anywhere in South Africa with a street address but small enough to care deeply about every book we send out. At ReadMatter, every order makes a difference. Join us in celebrating the magic of stories and the joy of reading.