Liefde revolusie (Joyce Meyer)
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Liefde Revolusie
About This Book
Condition & Size
Liefde revolusie
Joyce MeyerLarge Paperback
Joyce Meyer weier om hande gevou te staan en toekyk geo die wêreld om haar vergaan en wil lesers aanmoedig om dieselfde te doen. Daar is soveel ontsettende probleme in die wêreld – die miljoene kinders wat van honger sterf, vigs, oorlog, verdrukking, mensehandel end nog baie meer. Joyce glo God wag vir ons om iets daaraan te doen. Ons moet ophou om ons blind te staar teen wat ons nie kan doen nie en begin doen wat ons kan doen.
Dis baie mense se belangrikste doelwit om te besit, te hê en te beheer. Selfsug is egter nie die sleutel tot die lewe nie en dit is beslis nie God se wil vir die mensdom nie. Ons moet selfsug die stryd aansê. In hierdie boek doen Joyce Meyer en gasskrywers soos John C Maxwell vele voorstelle en maniere aan die hand waarop jy kan deel wees van ‘n nuwe beweging wat so ‘n radikale positiewe verandering kan teweegbring.
Lees Liefde-revolusie en onderneem saam met Joyce Meyer:
Ek onderneem:
Ek belowe om met deernis te lewe en laat vaar my verskonings.
Ek staan op teen onregverdigheid en onderneem om God se liefde deur eenoudige dade te bewys.
Ek weier om niks te doen nie; ek verbind my daartoe.
Ek is die liefde-revolusie.
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to cherished causes—supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.