God Se Storie, My Storie: God Se Plan Vir J���� Lewe Dag Tot Dag (Tho
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
God se storie, my storie: God se plan vir jóú lewe dag tot dag
About This Book
Condition & Size
📖 Condition: Score 6.5/10 Good-Very Good
Observations: None
📏 Size: Format B (Medium Format 129x178mm/135x216mm) Paperback
Summary
’n Bybeldagboek met ’n verskil vir elke meisieharrt! Elke meisie kan die grootste en beste stories in die hele Bybel in ’n jaar lees, maar die Bybeldagboek is anders. Jy kry nie net die geleentheid om die Bybel van Genesis tot Openbaring te lees nie, maar elke dagstuk lees soos ’n kort storie op sy eie. In God se storie, mý storie ontdek meisies ’n moderne weergawe van die Bybel. Jy kan Jesus se verhaal volg op ’n manier wat maklik is om te verstaan. Hierdie boek sal jou twee-en-vyftig weke lank besig hou en op ’n reis deur die hele Bybel neem ’n Bybelversie om elke dag te lees vir persoonlike groei ’n Dagstukkie in storieboekvorm uit die Bybel wat maklik lees ’n Vraag om oor na te dink en wat dit in jou lewe beteken ’n Joernaalspasie om dit in jou lewe prakties te maak ’n Bladsy elke naweek om jou storie verder te skryf Dié Bybeldagboek sal jou beslis nie verveel nie. Die besondere dagstukke gaan jou elke dag laat uitsien na jou spesiale tyd saam God. Die joernaalspasies gee jou kans om jou hart met Hom te deel. Dit is nie net nog ’n dagstukkie wat deur iemand geskryf is nie, dit is ’n dagstukkie uit God se pen vir jou! Jaco Thom is bekend as skrywer van verskeie topverkoper-Bybelse romans. Hy het die vermoë om Bybelse gebeure soos ’n storie te laat lees wat mense se harte aangryp. Daar is al duisende eksemplare van God se Storie, Soos ’n Engel van die Lig en Die Antichris verkoop. Hierdie boeke inspireer steeds talle lesers. Jaco is getroud met Elmien, het drie dogters en woon in die Paarl.
About ReadMatter: Your Online Bookshop for Secondhand Books
At ReadMatter, we’re all about bringing books to life and connecting stories with readers across South Africa. We stock over 10,000 books and 4,000 authors at any time, with a massive reservoir of 100,000 additional titles available on request. Whether you're searching for a beloved classic or a hidden gem, we’re here to help you find your next great read.
Since we started in 2019, we’ve delivered over 15,000 books to readers all across the country. Every week, we add more than 250 new books to our website, ensuring there’s always something new to discover. With a monthly sell-through rate of 30%, 1 in 3 books you see today will find a new home within a month—so don’t wait too long to grab your favourites!
The stat we’re most proud of? Our perfect 5-star Google rating and 100% positive customer satisfaction on Bobshop. These reflect our commitment to delivering not just books, but also happiness and joy to every reader.
We’re big enough to deliver anywhere in South Africa with a street address but small enough to care deeply about every book we send out. At ReadMatter, every order makes a difference. Join us in celebrating the magic of stories and the joy of reading.