Die Afrikaanse Kortverhaalboek (Abraham H De Vries )

R 69.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

Die Afrikaanse Kortverhaalboek


About This Book


Condition & Size

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham H de Vries

Large Paperback

Some wear

Several pages are wrinkled

‘n Hersiene, bygewerkte uitgawe van hierdie bekende bloemlesing wat al baie lank beskou word as ‘n barometer van die kortverhaal genre in Afrikaans. Die versameling sluit nou 128 verhale van 79 skrywers in, wat strek oor ‘n tydperk van meer as ‘n eeu. Die titel van die 5de uitgawe was Eeu, maar hierdie uitgawe keer terug na die oorspronklike titel. Die ideale geskenk vir iemand wat belangstel in die stand van die Afrikaanse literatuur of sommer net enigeen wat van boeiende verhale hou. Van die vorige uitgawe het Roy Pheiffer destyds in Insig gese:” ‘n Mens sou hierdie resensies kon vul met ‘n lys name van mense en instansies vir wie jy graag ‘n eksemplaar van Eeu op die tafel wou sit met die opdrag: lees. En die lys sou die hele spektrum politiek- en taalkundiges en nie-so-kundiges insluit, elke kulturele attache in die buiteland, en ‘n klomp onderwysmanne, en ‘n stel joernaliste, en meer as ‘n handvol liewe ooms en tannies wat nog geen benul het van waar ons letterkunde al is nie en verby is nie.

About Readmatter Online Used Bookshop

Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to a variety of causes supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.