Daar'S Vis In Die Punch (Nagtegaal, Jackie)
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Daar's Vis in Die Punch
About This Book
Condition & Size
📖 Condition: Score 6.5/10 Good-Very Good
Observations: Name on the front page
📏 Size: Format B (Medium Format 129x178mm/135x216mm) Paperback
Summary
Op sestien kort mens nog jou ouers se toestemming vir alles. Maar nie Charlie Koekemoer nie. Sy is van kleins af geleer om selfstandig te wees. Op drie kon sy brood smeer, op vyf hotdogs in die microwave maak ... En nou, in Graad Elf, behandel haar advokaat-ma en -pa haar soos 'n jong dame van twintig.
Hulle is amper nooit by die huis nie. En omdat hulle skuldig voel oor sy so baie alleen is, mag sy kom en gaan soos sy wil, probeer hulle haar paai met duur geskenke. Sy is 'n mall rat wat net designer labels dra, ry 'n Triumph Spitfire met 'n bottelgroen afslaandak, rook met styl, kuier laatnag tot ligdag in hip-hop clubs, lewe roekeloos en met passion ... Totdat Mavis op 'n dag onwetend 'n dig bewaarde geheim verklap, en die aarde eensklaps gaan staan. In 'n enkele week verander Charlie se lewe onherroeplik. Niks is meer soos dit was nie. Maar ondanks alles kry sy dit reg om sane en cool te bly. Sy skryf op haar nuwe laptop, herrangskik die files in haar kop en dans verwoed. Want soos Frida Kahlo en Isadora Duncan, die sterk vroue wat sy so bewonder, verstaan sy nou: Maak nie saak waar jy is of hoe jy dit het nie, dis alles 'n kwessie van hoe jy kies. As jy die punch deur jou tande sif en fyn sluk, dodge jy die vis.
About ReadMatter: Your Online Bookshop for Secondhand Books
At ReadMatter, we’re all about bringing books to life and connecting stories with readers across South Africa. We stock over 10,000 books and 4,000 authors at any time, with a massive reservoir of 100,000 additional titles available on request. Whether you're searching for a beloved classic or a hidden gem, we’re here to help you find your next great read.
Since we started in 2019, we’ve delivered over 15,000 books to readers all across the country. Every week, we add more than 250 new books to our website, ensuring there’s always something new to discover. With a monthly sell-through rate of 30%, 1 in 3 books you see today will find a new home within a month—so don’t wait too long to grab your favourites!
The stat we’re most proud of? Our perfect 5-star Google rating and 100% positive customer satisfaction on Bobshop. These reflect our commitment to delivering not just books, but also happiness and joy to every reader.
We’re big enough to deliver anywhere in South Africa with a street address but small enough to care deeply about every book we send out. At ReadMatter, every order makes a difference. Join us in celebrating the magic of stories and the joy of reading.