Anton Rupert: 'N Lewensverhaal (Dommisse, Ebbe)
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Anton Rupert: 'n lewensverhaal
About This Book
Condition & Size
📖 Condition: Score 6.5/10 Good-Very Good
Observations: Name written rather largely on the front page
📏 Size: Hardcover
Summary
Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel.Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr, ryk geërf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat wêreldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het.Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het.'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense wêreldwyd wat hom geken het.
About ReadMatter: Your Online Bookshop for Secondhand Books
At ReadMatter, we’re all about bringing books to life and connecting stories with readers across South Africa. We stock over 10,000 books and 4,000 authors at any time, with a massive reservoir of 100,000 additional titles available on request. Whether you're searching for a beloved classic or a hidden gem, we’re here to help you find your next great read.
Since we started in 2019, we’ve delivered over 15,000 books to readers all across the country. Every week, we add more than 250 new books to our website, ensuring there’s always something new to discover. With a monthly sell-through rate of 30%, 1 in 3 books you see today will find a new home within a month—so don’t wait too long to grab your favourites!
The stat we’re most proud of? Our perfect 5-star Google rating and 100% positive customer satisfaction on Bobshop. These reflect our commitment to delivering not just books, but also happiness and joy to every reader.
We’re big enough to deliver anywhere in South Africa with a street address but small enough to care deeply about every book we send out. At ReadMatter, every order makes a difference. Join us in celebrating the magic of stories and the joy of reading.