Waar Die Verlede Leef (Karen Kingsbury )
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Waar Die Verlede Leef
About This Book
Condition & Size
Waar die verlede leef
Karen KingsburyMedium Paperback
Karen Kingsbury het n wonderlike talent om haar lesers so te betrek dat hulle waarlik omgee om te weet wat met die karakters gebeur. Sy vang die menslike emosies en worsteling aangrypend vas sodat karakters lewe kry. In WAAR DIE VERLEDE LEEF ontmoet lesers vir Ellen Barrett in haar reis deur die verlede. Na haar pa se skielike dood, moet sy teruggaan na die plattelandse dorpie waar sy grootgeword het en n week daar deurbring saam met n gesin wat lyk of hulle mekaar nie meer liefhet nie. In die proses moet sy ook nog rekening hou met n man wat eens op n tyd haar hele lewe was. Hierdie boek bied n groot verskeidenheid situasies: die goeie, die slegte en ook die onaangename. Dit bring die hede en verlede bymekaar en vertel hoe n familie die verlies van n geliefde verwerk. En bo alles bring dit geloof in fokus sonder om prekerig te wees. WAAR DIE VERLEDE LEEF is n lees-moet vir elkeen wat soms in sy eie gister verdwaal. Dit bring selfondersoek en uiteindelik troos."
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to a variety of causes supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.