HURRY! ONLY LEFT IN STOCK.

Die Afrekening (Beverly Lewis)

R 65.00
Tax included.

All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below

Guaranteed Safe Checkout

maestromastervisapayflex
Order in the next [totalHours] hours %M minutes to get it between and

This product is currently out of stock and unavailable.

Notify me when this product is in stock

Description

Die Afrekening (The Heritage Of Lancaster County #3)

About This Book

Condition & Size

Die afrekening (The Heritage of Lancaster County #3)

Beverly Lewis

Medium Paperback

Small Tear on front cover
Katherine Mayfield, die nuwe eienaar van die Mayfield-landgoed, het haar lewe lank van ’n luukse lewe gedroom. Maar soos die jare verbygaan, mis sy haar Amish-gesin en dierbare vriendin Mary Stoltzfus. Verban uit die eenvoudige lewe wat sy eens geken het, vind Katherine troos in vrywillige diens aan terminaalsiekes, ’n diens van liefde wat sy hoop eer aan haar biologiese ma se herinnering sal bring.
Sonder dat Katherine daarvan bewus is, probeer haar lang verlore liefde, Daniel Fisher, haar desperaat opspoor, net om telkens voor ’n toe deur te staan te kom. Intussen verlustig sy haar in die moderne wêreld en geniet die aandag van Justin Wirth, ’n aantreklike man wat om haar liefde meeding.
Herinnerings aan haar kinderjare saam met Daniel leef in haar hart, en tog is haar huidige lewe ver verwyderd van die bekende Lancaster-distrik. Katherine bly verlang na opregte vrede en sy word gedwing om haar verlede nog een keer te trotseer.

About Readmatter Online Used Bookshop

Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donuses supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.