{"product_id":"buy-vloek-rudie-van-rensburg-rm20260128357","title":"Vloek (Rudie van Rensburg)","description":"\u003ch1\u003e Vloek \u003c\/h1\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Author: Rudie van Rensburg \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch2\u003e About Book \u003c\/h2\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e isbn: 9780795801976 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e GoodReads Rating: 4 \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003e Condition \u0026amp; Size \u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Size: Format C \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Book Type: Paperback \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e \u003cstrong\u003e Condition: Excellent \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch4\u003e Summary\u003c\/h4\u003e\u003cp\u003e\nIn Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan n�� hy geld gesteel het waarop in 'n dwelmsaak beslag gel�� is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Vloek is Carl terug. N�� 'n dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA - sy bannelingstatus uitgewis, maar teen 'n prys. ���Ons vergeet van jou sondes in ruil vir 'n teenprestasie,��� s�� sy nuwe werkgewer. Hy moet 'n saak van internasionale belang help ontrafel - een wat met lyke besaai l��.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eCarl was 'n dekade laas polisieman. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weneer om di�� saak saam met 'n spul rookies op te los. Sal di�� berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by 'n beeldskone kollega? En gaan sy pad kruis met di�� van Kassie Kasselman, die speurder wat sy diefstal destyds aan die Skerpioene blootgel�� het?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die ���heilige krag van die F��hrer��� is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter trali\u003c\/p\u003e","brand":"Rensburg, Rudie van","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42629144641613,"sku":"RM20260128357","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/3856\/4685\/files\/9780795801976_20251218_141941.jpg?v=1769619297","url":"https:\/\/readmatter.co.za\/products\/buy-vloek-rudie-van-rensburg-rm20260128357","provider":"Readmatter","version":"1.0","type":"link"}