{"product_id":"buy-vergete-leuens-lien-roux-de-jager-conf20260630178","title":"Vergete leuens (Lien Roux-de Jager)","description":"\u003ch1\u003eVergete leuens (Lien Roux-de Jager)\u003c\/h1\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Author: Lien Roux-de Jager \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Series: Kalli Krynauw \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch2\u003e About Book \u003c\/h2\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Publisher: Lapa Uitgewers \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Pages: 299 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e isbn: 9780799381092 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e GoodReads Rating: 4.0\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003e Condition \u0026amp; Size \u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Size: Format B (Medium Format) \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Book Type: Paperback \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e \u003cstrong\u003e Condition: Excellent \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch4\u003e Summary\u003c\/h4\u003e\u003cp\u003e\nKalli Krynauw, ’n forensiese psigofisioloog en een van Secret Intelligence Services se staatmakers, probeer drie moorde in ’n gesellinklub ontrafel. In hierdie proses leer sy wel veel meer van prostitute, van die ingewikkelde en tragiese lewe wat hulle tot die oudste beroep op aarde aanspoor, maar niks wat vir haar moordondersoek van waarde kan wees nie. Telkens laat ’n leidraad haar weer in ’n doodloopstraat beland.\n\n\nDie dringendste vraag is hoe die moordenaar, indien dit dieselfde persoon is, toegang tot dié streng bewaakte klub gekry en we na buite gevind het. Uiteindelik moet Kalli haar instink volg en aanvaar die raaisel van hierdie moorde lê by die gesellinne, al is hulle soos susters vir mekaar. Dit lei haar na ’n wêreld van kindermolestering en die afskuwelike gevolge daarvan.\n\n\nHierdie keer is dit nie net haar veiligheid wat op die spel is nie. Haar vierjarige dogtertjie is weerloos en die wêreld is groot.\n\n\nMaar die briljante Kalli Krynauw laat nie los as ’n saak haar eers “gehaak” he\u003c\/p\u003e","brand":"Jager, Lien Roux-de","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43180691030093,"sku":"CONF20260630178","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/3856\/4685\/files\/9780799381092_20260225_095520.jpg?v=1782816907","url":"https:\/\/readmatter.co.za\/products\/buy-vergete-leuens-lien-roux-de-jager-conf20260630178","provider":"Readmatter","version":"1.0","type":"link"}