{"product_id":"buy-the-camp-whore-francois-smith-conf2026063003","title":"The Camp Whore (François Smith","description":"\u003ch1\u003eThe Camp Whore (François Smith)\u003c\/h1\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Author: François Smith \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch2\u003e About Book \u003c\/h2\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Publisher: Tafelberg Publishers Ltd \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Published date: 2020 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Pages: 272 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e isbn: 9780624082767 \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003e Condition \u0026amp; Size \u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Size: Format C (Large Format) \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Book Type: Paperback \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e \u003cstrong\u003e Condition: As New \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch4\u003e Summary\u003c\/h4\u003e\u003cp\u003e\nDit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is ’n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om getraumatiseerde soldate terug te bring na die lig. Maar as daardie soldaat die een is jaar tevore met sy heupe alle lig uit jou gestamp het . . .? Susan Nell se hand word loodswaar. Iets soos ’n warrelwind ruk deur haar. Sy wankel op die drumpel tussen lewe en dood. _x000D_\n\n_x000D_\n\nKamphoer is die ware verhaal van ’n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoëls gegooi is. Met die hulp van ’n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in ’n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was._x000D_\n\n_x000D_\n\nIn Kamphoer word die weerbarstigheid van die menslike gees opgeweeg teen die ewe blywende invloed van trauma. Dit is ’n sielkundige riller wat jou tot op die laaste bladsy in sy yskoue greep sa\u003c\/p\u003e","brand":"Smith, Françoi","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43180699353165,"sku":"CONF20260630032","price":119.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/3856\/4685\/files\/9780624082767_20260225_145642.jpg?v=1782816977","url":"https:\/\/readmatter.co.za\/products\/buy-the-camp-whore-francois-smith-conf2026063003","provider":"Readmatter","version":"1.0","type":"link"}