{"product_id":"buy-spieeltjie-spieeltjie-jan-vermeulen-conf20250526003","title":"Spie��ltjie, spie��ltjie (Jan Ve (Jan Vermeulen)","description":"\u003ch1\u003e Spieëltjie, spieëltjie \u003c\/h1\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Author: Jan Vermeulen \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch2\u003e About Book \u003c\/h2\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Published date: 2018-03-01 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Pages: 357 \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003e Condition \u0026amp; Size \u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Size: Format C (Large Format) \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Book Type: Paperback \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e \u003cstrong\u003e Condition: As New \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch4\u003e Summary\u003c\/h4\u003e\u003cp\u003e\nNou kyk ons nog in ’n dowwe spieël ...\n\nDoktor Olaf Demeyer herstel nog van sy vierdubbele hartomleiding en die trauma van vorige ondersoeke waarby hy betrokke was. Om die waarheid te sê, hy moes lankal aftree as forensiese profileerder van die SAPD. Maar dan kom vra Lucida Winterbach sy hulp. Sy glo ’n moordenaar teiken studente van haar Elegant Queens Academy, ’n skool vir skoonheid en modelwerk. Al die meisies is minderjarig, met blinkoogdrome van skoonheidstitels en modelkontrakte. Tot van hulle naak op die bodems van swembaddens in die omgewing gevind word. Olaf se lewenslange beskermingsdrang teenoor die weerloses motiveer hom om gehoor te gee aan haar versoek. Gou besef hy egter dat dit hier gaan oor soveel meer as die feite en bewyse wat ’n mens kan sien en hoor. Olaf twyfel aan sy oordeel en instinkte. Hy word geteister deur verwronge beelde van die meisies en homself.\n\n\nUiteindelik weet hy: Ons sal altyd alles slegs ten dele ken, en ons moet ’n manier vind om elke dag saam met dié wete te leef. Vir Olaf is dit daardie wete wat dreig om hom na jare in die bedryf van sy kop af te dryf.\n\n\u003c\/p\u003e","brand":"Vermeulen, Jan","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":41820116549709,"sku":"CONF20250526003","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/3856\/4685\/files\/9780639607689_20250525_141421.jpg?v=1748263847","url":"https:\/\/readmatter.co.za\/products\/buy-spieeltjie-spieeltjie-jan-vermeulen-conf20250526003","provider":"Readmatter","version":"1.0","type":"link"}