Manaka - Plek Van Die Horings (Pieter Pieterse)
All books are secondhand and in good condition unless otherwise stated in the description below
Guaranteed Safe Checkout
Manaka - Plek Van Die Horings
About This Book
Condition & Size
Manaka - Plek Van Die Horings
Pieter PieterseMedium Paperback
Inscription on the front page
Name tag sticker (empty) on the back cover
Pieterse se nagelate roman speel af in die hart van Afrika. Sy kenmerkende humor loop hand aan hand met erns en besinning. Die reis begin in 1871 wanneer Dennis Chipman by Algoabaai aan wal gaan. Met sy agtpondergeweer en sy Ierse terrier trek hy saam met transportryers noordwaarts. Teen die Zambezi draai hy wes om die kronkels en stroomversnellings te verken. Waar die Zambezi sy boggel maak, is dit nog eens noordwaarts deur die oewerruigtes. Vier geslagte later maak sy naamgenoot weer kamp aan die Zambezi, by Manaka Plek van die Horings. Maar die sendelinge maak ook op Manaka aanspraak en almal moet nog verby die khuta kom in tonele waarin Pieterse se humor opnuut sy lesers se harte steel. Nie ver van Manaka af nie, haak die vierde Chipman se boot in Liabwa la Twelve vas. In die meesterlike ontknoping en slottonele loop die Chipmans en die Mulambwas se paaie na meer as 'n eeu weer saam. Pieter Pieterse se reis het op 17 Maart 2002 geeindig toe hy grusaam om die lewe gebring is in die land wat hy geken en liefgehad het. Sy gedagtes dwaal oor die stil water van die Zambezi ver onder hom.
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donuses supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.