{"product_id":"buy-kobra-bennie-griessel-4-deon-meyer-9780798165044","title":"Kobra (Bennie Griessel #4 ) (Deon Meyer)","description":"\u003ch1\u003eKobra (Bennie Griessel #4 )\u003c\/h1\u003e\u003cp\u003eLanguage: Afrikaans\u003c\/p\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eAuthor: Deon Meyer\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSeries: Benny Griessel\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\u003ch2\u003eAbout Book\u003c\/h2\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003ePublisher: Human \u0026amp; Rousseau\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePublished date: 2013\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003ePages: 385\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eISBN: 9780798165044\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eGoodReads Rating: 4.2\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\u003ch3\u003eCondition \u0026amp; Size\u003c\/h3\u003e\u003cul\u003e\n\u003cli\u003eSize: Format C (Large Format 138x216\/156x234 mm)\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBook Type: Paperback\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\u003cstrong\u003eCondition: Very Good\u003c\/strong\u003e\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e\u003cstrong\u003eCondition Notes: yellow\u003c\/strong\u003e\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\u003ch4\u003eSummary\u003c\/h4\u003e\u003cp\u003eDeon Meyer word beskou as die koning van Suid-Afrikaanse misdaadfiksie. 'n Mens kan skaars vinnig genoeg omblaai om sy intriges te volg. Sy rillers ondersoek die sosiale en rassekompleksiteite van sy tuisland. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn Kobra word 'n beroemde Britse wiskundige ontvoer en sy twee lyfwagte doodgeskiet by 'n gastehuis in die lieflike Wes-Kaapse wynlande. Dis duidelik 'n professionele operasie, en die koeëldoppies verskaf 'n ysingwekkende leidraad: elkeen is gegraveer met die kop an 'n spoegkobra.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIntussen, in die stad, gebruik 'n vaardige sakkeroller sy talent om sy suster se mediese studie te finansier. Maar hy steel uit die verkeerde sak uit en gryp die beursie van 'n jong Amerikaanse vrou wat iets uiters waardevols en gevaarliks in Suid-Afrika kom aflewer. Die sluipdief word nie alleen die teiken van die dodelike sluipmoordenaar bekend as die Kobra nie, maar hou onbewustelik ook die sleutel om 'n dodelike internasionale bedreiging te voorkom. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKaptein Bennie Griessel en sy elite ondersoekspan moet die sakkeroller én die Kobra opspoor in hierdie roman wat afstuur op 'n briljante, hartritmeversteurende slot op die voorstedelike pendeltreine. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eKobra is 'n eersteklasriller van 'n skrywer wat sy ambag meer as net bemeester het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Meyer, Deon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43221467234381,"sku":"CONF20260708175","price":79.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/3856\/4685\/files\/9780798165044_20copy1_9.jpg?v=1783536612","url":"https:\/\/readmatter.co.za\/products\/buy-kobra-bennie-griessel-4-deon-meyer-9780798165044","provider":"Readmatter","version":"1.0","type":"link"}