{"product_id":"buy-gekoopte-leuens-lien-roux-de-jager-conf20260630181","title":"Gekoopte Leuens (Lien Roux-de Jager)","description":"\u003ch1\u003eGekoopte Leuens (Lien Roux-de Jager)\u003c\/h1\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Author: Lien Roux-de Jager \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Series: Kalli Krynauw \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch2\u003e About Book \u003c\/h2\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Publisher: LAPA  Uitgewers \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Published date: 2013 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Pages: 301 \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e isbn: 9780799361407 \u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch3\u003e Condition \u0026amp; Size \u003c\/h3\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e Size: Format B (Medium Format) \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e Book Type: Paperback \u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003e \u003cstrong\u003e Condition: Excellent \u003c\/strong\u003e\n\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003ch4\u003e Summary\u003c\/h4\u003e\u003cp\u003e\nKalli Krynauw, die forensiese psigofisioloog wat lesers in Donker leuens leer ken het, is terug. Die teisterende drome ook, maar hierdie keer droom sy van bloed. Want daar is bloed, te veel daarvan. En lyke. En liefde.Sy bevind haar in die skilderagtige boslandskap rondom Pelgrimsrus in ’n luukse vakansieoord, aanvanklik net as geselskap vir haar modelsuster, Madelein, wat die nuwe gesig van ’n bekende skoonheidsreeks is. Maar die oggend ná ’n spoggerige funksie by die oord het Madelein soos ’n groot speld verdwyn en Kalli word verdink dat sarmee te doen gehad het. Is daar weer dwelms betrokke? En is dit steeds die kartelbaas Bololo se werk? Werk die polisie en die hof saam met die misdadigers of die slagoffers? Dit is wat Kalli met haar leuenverklikker in hierdie vasbytervaring moet vasstel. Maar soms is ’n leuenverklikker nie genoeg nie.En hoe is Brink, die man wat steeds Kalli se hart in sy hande hou, by hierdie saak betrokke hy met die staalblou oë, die kierie en die deursettingsvermoë wat vir niks stuit nie? \u003c\/p\u003e","brand":"Jager, Lien Roux-de","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43180691259469,"sku":"CONF20260630181","price":124.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0557\/3856\/4685\/files\/9780799361407_20260225_123141.jpg?v=1782816914","url":"https:\/\/readmatter.co.za\/products\/buy-gekoopte-leuens-lien-roux-de-jager-conf20260630181","provider":"Readmatter","version":"1.0","type":"link"}